Oktober-kind - Eric Wilson & Theresa Preston

Oktober-kind

By Eric Wilson & Theresa Preston

  • Release Date: 2012-03-10
  • Genre: Religious Fiction

Description

Hannah, ’n 19-jarige student, se toenemende angstigheid en skielike ineenstorting wys op die ontstellende omstandighede van haar geboorte. Hannah vind nie net uit sy is aangeneem nie, maar nog ’n skokkende waarheid word onthul: Sy het ’n mislukte aborsie oorleef.
     In haar woede en verwarring draai Hannah na haar vriend Jason vir ondersteuning. Sy onderneem ’n reis om haar biologiese ma op te spoor en hoop te vind vir die onbekende toekoms. Sal sy liefde, hoop en vergifnis ontdek in ’n tyd wat sy dit die minste verwag?
     OKTOBER-KIND is die roman wat geskryf is na aanleiding van die fliek OCTOBER BABY wat kort ná sy vrystelling reeds die top tien in Amerika gehaal het. Hierdie roman oor die wonder van die lewe sal elke leser bybly.

Comments